Cormac McCarthy

Cormac McCarthy
Gebore
Charles McCarthy

20 Julie 1933
Sterf13 Junie 2023
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRomanskrywer, dramaturg en draaiboekskrywer
Bekend virAll the Pretty Horses (1992)
No Country for Old Men (2005)
The Road (2006)
EggenootLee Holleman
Annie DeLisle
Jennifer Winkley

Cormac McCarthy (gebore Charles McCarthy; 20 Julie 193313 Junie 2023) was 'n Amerikaanse skrywer van romane, toneelstukke en rolprentdraaiboeke. In 2007 wen hy die Pulitzerprys vir Fiksie vir sy postapokaliptiese roman, The Road (2006), oor die verhouding tussen 'n pa en sy seun, nadat 'n gebeurtenis die wêreld verwoes het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy